John Williams (akteur)

John Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-04-15)15 April 1903
Sterfte 5 Mei 1983 (op 80)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1924–79
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Williams (15 April 1903 – 5 Mei 1983) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sabrina (1954), Dial M for Murder (1954), To Catch a Thief (1955), en Witness for the Prosecution (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy